Brandon & Carmen

Wow! Waar begin ek ek! Janke is ‘n MOET by enige troue. Jou regterhand! Van seker maak dat alles op jou droomdag gebeur presies soos wat jy dit beplan het tot gaste se benodighede. Sy sorteer alles uit met die grootste vriendelikheid en moeite! Ek sal vir Janke met die grootste lof aanbeveel! Dankie dankie dankie!